Anton en Rouchelle | Neville D verjaar en bring nuwe musiek!

Loading player...
Anton en Rouchelle gesels met 'n Dove-toekenningwenner, en nou 'n Grammy-benoemde liedjieskrywer vir die trefferliedjie "How Awesome Is Our God" wat hy saam met sy vriend en musiekikoon Israel Houghton geskryf het - niemand anders as die man homself, Neville D.
29 Jun 2022 English South Africa Christianity

Other recent episodes

Huldeblyk | Johnny Davids

Huldeblyk | Johnny Davids Mike Potgieter bring hulde aan die sanger, aanbieder, spreker en sportkommentator, Johnny Davids, wat op 16 April 2026 onverwags oorlede is. Hy was ook verlede ‘n spreker tydens die geskiedkundige Mighty Men Kaapse Vlakte by Athlone Stadion
16 Apr 6 min