Wiele2Wiele: Alles wat jy moet weet oor nuwe Jeep Gladiator
--:--
Die langverwagte Jeep Gladiator is hier en Wiele2Wiele vertel jou alles wat jy moet weer oor hierdie nuwe bakkie. Hulle vat ook die langpad in stilte met Jaguar se I-Pace en rits rond met die Land Rover Defender 90 D300 X.