Gerald en Liomee | Action Society sal nie oor misdaad stilbly nie | Ian Cameron

Loading player...
Wie gaan opstaan teen misdaad in die Kaap? Ian Cameron, woordvoerder van Action Society vertel eksklusief wat gister in `n gemeenskapsvergadering in Gugulethu gebeur het, na hy die minister van polisie bevraagteken het.
6 Jul 2022 English South Africa Christianity

Other recent episodes

Huldeblyk | Johnny Davids

Huldeblyk | Johnny Davids Mike Potgieter bring hulde aan die sanger, aanbieder, spreker en sportkommentator, Johnny Davids, wat op 16 April 2026 onverwags oorlede is. Hy was ook verlede ‘n spreker tydens die geskiedkundige Mighty Men Kaapse Vlakte by Athlone Stadion
16 Apr 6 min