Mike Potgieter | Brittany McCormick | Motiveringspreker

Loading player...
Mike Potgieter gesels met Brittany McCormick, ‘n 25-jarige dame wat gebore is met serebrale verlamming. Dokters het vir haar ouers gesê dat sy nooit weer sal loop nie, maar sy het geleer om sonder die hulp van ‘n rystoel te stap. In 2021 moes haar rolstoel ingaan vir herstelwerk en dis toe dat sy besef dat daar baie mense is wat sonder die hulp van ‘n rolstoel deur die lewe moet gaan. Sy het dus besluit om ‘n BackaBuddy rekening oop te maak en 100km te stap om tussen R70 – R80 000 in te samel ten bate van skole vir gestremdes en die aankope van rystoele.
12 Jul 2022 English South Africa Christianity

Other recent episodes

Huldeblyk | Johnny Davids

Huldeblyk | Johnny Davids Mike Potgieter bring hulde aan die sanger, aanbieder, spreker en sportkommentator, Johnny Davids, wat op 16 April 2026 onverwags oorlede is. Hy was ook verlede ‘n spreker tydens die geskiedkundige Mighty Men Kaapse Vlakte by Athlone Stadion
16 Apr 6 min