#DieGROOTBrekfis Lizette Volkwyn - Menslike Leuenverklikker

--:--
Ontmoet vir Lizette Volkwyn, Suid-Afrika se voorste menslike leuenverklikker!
Lizette is een van slegs twee gesertifiseerde PEI-leuenverklikkers in Suid-Afrika
Lizette het kom gesels oor die wetenskap van leuens onthul en sommer paar tegnieke gedeel om die leuens uit te ken…
Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
22 Jul 2022 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis RAAF

Lourens en Este van RAAF het op die GROOT Brekfis kom kuier om te gesels oor hulle nuwe enkelsnit "Vrygelatenes". Luister gerus weer as jy dit gemis het
6 Jun 23 min