#DieGROOTBrekfis Liezel van der Merwe - 7 Doodsondes in die huwelik

--:--
Liezel van der Merwe van Intiem het op #DieGROOTBrekfis kom gesels oor die nuwe artikel op intiem.co.za "7 doodsondes in die huwelik" Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
26 Jul 2022 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes

#DieGROOTBrekfis Cilliers Brink - Cholera uitbreking

Uitvoerende Burgemeester van die stad Tshwane, Cilliers Brink, het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor die uitbreking van Cholera in Hammanskraal gebied. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.
24 May 7 min