Mike Potgieter | Roxy Davis Foundation

Loading player...
9 maal SA Surf Kampioen en stigter van die Roxy Davis Foundation, Roxy Davis, poog om betekenisvolle bewysgebaseerde verandering in mense se lewens te beïnvloed deur hul geestelike en fisiese welstand te verbeter deur middel van see-gebaseerde branderplankry-terapie-programme.

11 Branderplankryers gaan na SA Kampioenskap in Durban van 29 - 30 Julie 2022
28 Jul 2022 English South Africa Christianity

Other recent episodes

Huldeblyk | Johnny Davids

Huldeblyk | Johnny Davids Mike Potgieter bring hulde aan die sanger, aanbieder, spreker en sportkommentator, Johnny Davids, wat op 16 April 2026 onverwags oorlede is. Hy was ook verlede ‘n spreker tydens die geskiedkundige Mighty Men Kaapse Vlakte by Athlone Stadion
16 Apr 6 min