Agri-uur: 1 Augustus, Stephan Pietersen

Loading player...
Soos oudergewoonte gesels OFM-nuus se Elsabé Richard-May met Stephan Pietersen, die stigter van Work Accident Support, oor die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes. Pietersen praat vanoggend verder oor die kennisgewing wat die direkteur-generaal van die Departement van Indiensneming en Arbeid onlangs geteken het. Dit handel oor die verantwoordelikhede van produsente in terme van die Wet op Vergoeding vir Beroepsbeserings en -siektes.
30 Jul 2022 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min