Lorrein Katzke | Geloofsreis met Ds. Gys van Schoor

Loading player...
Ds. Gys van Schoor gesels met Lorrein Katze oor die Geloofsreis byeenkoms by Goudini Spa die naweek van 2 tot 4 September 2022. Die kostes beloop R2 452 per gesin/paar per akkommodasie eenheid. Indien pare ʼn eenheid deel beloop die koste R1 226 per paar. Die kostes sluit in een aandete, ʼn noenmaal, tee en koffie met verversings gedurende die kursus en die kursuskoste. Indien gesinne bywoon en kinders gaan genoemde etes bywoon is die prys R150 per kind.

Besprekings kan gedoen word deur Goudini Spa vakansieoord te skakel by;
(023) 349 8181 of n epos te stuur na KonfGO@atkv.org.za
3 Aug 2022 English South Africa Christianity

Other recent episodes

Huldeblyk | Johnny Davids

Huldeblyk | Johnny Davids Mike Potgieter bring hulde aan die sanger, aanbieder, spreker en sportkommentator, Johnny Davids, wat op 16 April 2026 onverwags oorlede is. Hy was ook verlede ‘n spreker tydens die geskiedkundige Mighty Men Kaapse Vlakte by Athlone Stadion
16 Apr 6 min