Lorrein Katzke | Wou jy nog altyd 'n pleegouer wees? | Jean-Marie Bruyns

Loading player...
Het jy geweet duisende kinders word jaarliks uit hul biologiese huise verwyder en in pleegsorg geplaas? Wou jy nog altyd n pleegouer wees? Jean-Marie Bruyns maatskaplike werker van Badisa gesels oor die SA Pleegsorgkonverensie wat plaasvind op 20 Aug by Willowbridge.
4 Aug 2022 English South Africa Christianity

Other recent episodes

Huldeblyk | Johnny Davids

Huldeblyk | Johnny Davids Mike Potgieter bring hulde aan die sanger, aanbieder, spreker en sportkommentator, Johnny Davids, wat op 16 April 2026 onverwags oorlede is. Hy was ook verlede ‘n spreker tydens die geskiedkundige Mighty Men Kaapse Vlakte by Athlone Stadion
16 Apr 6 min