Nienaber: Malcolm Marx verpersoonlik wat 'n Springbok is

Loading player...
Die Springbokke het Saterdag hul 100%-toetsrugby-wenrekord by Mbombela-stadion behou deur die All Blacks met 26-10 af te ransel.
Malcolm Marx, wat sy 50ste toets gespeel het, is as die speler van die wedstryd aangewys.
Afrigter Jacques Nienaber het Marx en die ondersteuners by Mbombela uitgesonder vir prys.
8 Aug 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Vertrou onderwysers

Uitbranding onder onderwysers in Suid-Afrika is 'n krisis. Tot soveel as 70% van opvoeders ervaar dit, en byna 50% verlaat die professie binne hul eerste vier jaar. Danielle Beer van Penryn gesels met ons oor die uitdagings.
3 Jun 12 min

Teistering in die werkplek

Linda Brenchley, 'n bedryfsielkundige, verduidelik hoe algemeen en skadelik verskillende teistering in die werkplek is, en wat jy daaromtrent kan doen.
3 Jun 15 min

Danie Rossouw-span op pad na Europa

Elke jaar bied Hoërskool Rob Ferreira die Danie Rossouw Rugbyweek-aan en dan kies hulle twee spanne wat internasionaal gaan toer. Ons gesels nou met Conrad Jonker van Hoërskool Rob Ferreira en Jaco Mouton van Hoërskool Barberton.
2 Jun 6 min