Alles wat jy wil weet van Mpumalanga Skou 2022

Loading player...
Woensdag skop die eerste Mpumalanga Show sedert 2019 by Mbombela-stadion.
Hierdie familiefees bied iets vir almal.
Lyzelle van Wyk het vir Ludi vertel wat alles vanjaar nuut is by die skou.
18 Aug 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Wêreld Woordeboekdag

Wêreld Woordeboekdag was Vrydag, 16 Oktober. 100.5FM het gesels met Yolandi Farham, die uitgewersdirekteur vir Afrika by Oxford University Press oor kunsmatige intelligensie (KI) en soekenjins wat leerders binne sekondes van ’n antwoord kan voorsien. Sy waarsku egter ’n vinnige vertaling bou nie die nodige begrip wat nodig is om…
19 Oct 10 min

Sluit aan by Amazing Race

Volgens Vrydag is dit weer tyd vir Child Welfare Nelspruit se jaarlikse Amazing Race! Nomfundo Myeza vertel meer.
16 Oct 12 min