Mike Potgieter | Jonathan Genis | SA se enigste helikopterkameraman

Loading player...
Nie net die enigste persoon in Suid Afrika wat steeds vandag die kuns beoefen van om Sports vanuit n Helikopter vas te vang Maar hy gesels ook oor die Here se plan met sy Lewe

Sy droom was om n vlienier te wees, maar as gevolg van 'n brein gewas, was sy lisensie nie weer hernu nie en hy het nog altyd n passie gehad vir fotografie en ook verfilming van sport soos bv Rugby wedstyde en Comrades marathon, so hy skyf to agter die stuur uit en agter die kamera controle in.
23 Aug 2022 English South Africa Christianity

Other recent episodes

Huldeblyk | Johnny Davids

Huldeblyk | Johnny Davids Mike Potgieter bring hulde aan die sanger, aanbieder, spreker en sportkommentator, Johnny Davids, wat op 16 April 2026 onverwags oorlede is. Hy was ook verlede ‘n spreker tydens die geskiedkundige Mighty Men Kaapse Vlakte by Athlone Stadion
16 Apr 6 min