Mike Potgieter | Lenie Philander

Loading player...
10 Jaar na haar man se moord ervaar sy meer as ooit die Here se gendae, goedheid en guns.
Sy was kwaad en het vrae gehad vir die Here.
Hoe verwerk jy so iets en deel jy met jou emosies - sy het ode aan haar vermoorde man Abe Philander gebring in n gedig wat vasgevang is in haar digbundel waar sy juis haar emosies en gevoelens neer pen en ander te bemoedig deur die liefdevolle hand van die Here wat altyd uitgesteek is na ons
25 Aug 2022 English South Africa Christianity

Other recent episodes

Huldeblyk | Johnny Davids

Huldeblyk | Johnny Davids Mike Potgieter bring hulde aan die sanger, aanbieder, spreker en sportkommentator, Johnny Davids, wat op 16 April 2026 onverwags oorlede is. Hy was ook verlede ‘n spreker tydens die geskiedkundige Mighty Men Kaapse Vlakte by Athlone Stadion
16 Apr 6 min