
#115 Operasie Umbra – Episode 115
--:--
Karien Carstens staan moedeloos voor Huis Moria, die projek waarvoor sy soveel omgee. Dis of die een na die ander ramp dit tref en sy kan niks daaromtrent doen nie. Sy klop by direkteur Frans Ludik aan om hulp en die twee begin om op ʼn lysie leidrade te konsentreer. Dit is ʼn oggend vol skokke en verrassings.