Mike Potgieter | Hoe 'n drukkie Nikita se hart na Jesus laat draai het

Loading player...
Vanuit n mandjie waar sy gelos was in n straat in Parow, waar sy as jong meisie op die ouderdom van 10 bloot gestel is aan die donkerste kant van die wereld waar sy in die moeilikste tyd van haar lewe die ware liefde van Jesus ervaar het deur een drukkie van n radio Tygerberg personeellid.
Vandag is sy die Ma van n 5 jarige dogtertjie en haar hart brand vir die Here.
29 Aug 2022 English South Africa Christianity

Other recent episodes

Huldeblyk | Johnny Davids

Huldeblyk | Johnny Davids Mike Potgieter bring hulde aan die sanger, aanbieder, spreker en sportkommentator, Johnny Davids, wat op 16 April 2026 onverwags oorlede is. Hy was ook verlede ‘n spreker tydens die geskiedkundige Mighty Men Kaapse Vlakte by Athlone Stadion
16 Apr 6 min