Hoe voorkom of vertraag jy Alzheimers se siekte?
--:--
Die Good Morning Breakfast span gesels met Dr Chantelle van der Bijl oor die stappe wat jy kan neem om Alzheimers se siekte moontlik te voorkom of te vertraag.