Agri-uur: 5 September, Nicol Jansen

Loading player...
Die erge wisseling in temperature het ‘n negatiewe impak op sommige landbougewasse. Volgens die president van Agri Noord-Kaap, Nicol Jansen, begin die vrugtebome bot en dan kom die koue weer, wat die bome laat twyfel waar die seisoen eintlik trek.
2 Sep 2022 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min