Agri-uur: 8 September, Dr Patricia Froneman

Loading player...
Die Vrystaat is een van die provinsies waar bek-en-klouseer-uitbrekings aangemeld is. Van die plase waar die siekte aangemeld is, is in Bethlehem geleë. Dr. Patricia Froneman, wat 'n staatsveearts in Bethlehem in die Vrystaat is, sê die provinsiale landboudepartement het vinnig gereageer toe dit in kennis gestel is van verdagte uitbrekings in Bethlehem. OFM-nuus se Elsabé Richard-May het meer...
7 Sep 2022 11AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min