PM gesels met Gawie van Heerden, bekende merino-teler van die Noord-Kaap

Gawie van Heerden is ‘n bekende leierboer uit die Victoria-Wes-distrik van die Noord-Kaap. Van Heerden het ‘n dekade of wat gelede die groep, Konsortium Merino, gestig wat die wolbedryf ‘n groot hupstoot gegee het. Van Heerden vertel van die onlangse produksieveiling van die groep en die suksesse wat behaal is en gesels ook oor nog ‘n veiling volgende week, wat hierdie keer in Hofmeyer, in die Oos-Kaap gaan plaasvind.