Gerald en Liomee | Girl-School | Alette Winckler

Loading player...
Girl-School bemagtig jou dogter met die nodige kennis en vaardighede om haar selfvertroue te gee en haar te help om ’n positiewe selfbeeld te bou. Liomee gesels met die hoof van Girl-School, Alette Winckler.
12 Sep 2022 English South Africa Christianity

Other recent episodes

Huldeblyk | Johnny Davids

Huldeblyk | Johnny Davids Mike Potgieter bring hulde aan die sanger, aanbieder, spreker en sportkommentator, Johnny Davids, wat op 16 April 2026 onverwags oorlede is. Hy was ook verlede ‘n spreker tydens die geskiedkundige Mighty Men Kaapse Vlakte by Athlone Stadion
16 Apr 6 min