Leah op die Good Morning Breakfast
--:--
Die Afrikaanse sangeres Leah het met die Good Morning Breakfast gesels oor haar nuwe enkelsnit "Ek Like Jou" en saam met die span die "Rym Game" gespeel.