Prof Frikkie Maré van die Universiteit van die Vrystaat

--:--
Prof Frikkie Maré, senior landbou-ekonoom aan die Universiteit van die Vrystaat, gesels vandag oor die groei in die ekonomie. Maré wys uit dat daar ‘n inkrimping was die afgelope tweede kwartaal. Landbou se bydrae tot die ekonomie het met bykans 21% gedaal. Landbou het in 2021 in die tweede kwartaal met 27% gestyg, maar Maré beskou dit as ‘n buitengewone groei.
20 Sep 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Nasionale Jongafslaerskompetisie

Pieter Möller berig oor die Nasionale Jongafslaerskompetisie wat regoor Suid-Afrika gehou word en eerskomende Maandag die eerste streekrondte by Bloemskou. .
25 Apr 11PM 1 min

Veeskool onderwerpe

Pieter Möller gesels oor van die onderwerpe wat verlede jaar tydens die Veeskool, waaroor onlangs berig is, bespreek is. Dit vorm deel van vanjaar se byeenkoms wat in Oktober in Sentraal Suid-Afrika plaasvind.
24 Apr 1PM 1 min

Rooivleisnuus uit Brittanje en die VSA

Pieter Möller berig oor internasionale rooivleis nuus uit Brittanje en die VSA met die jongste jaarlikse produksiesyfers wat onlangs bekendgemaak is.
22 Apr 2AM 1 min