Agri-uur: 27 September, Christo van der Rheede

Loading player...
Agri SA gaan met Eskom vergader oor die beurtkrag en die uitwerking wat dit op die landbousektor se vermoë het om kos te produseer. Christo van der Rheede, die organisasie se uitvoerende direkteur, sê die melk- en pluimvee-bedrywe is van die bedrywe wat negatief deur Eskom se beurtkrag geraak word. Hy het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May hieroor gepraat…
26 Sep 2022 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min