Agri-uur: 28 September, Jan Louis Venter

Loading player...
‘n Bestuurskalender is belangrik vir enige lewendehaweprodusent omdat dit hulle in staat stel om tred te hou met onder meer die seisoen en wanneer diere vir paringstyd voorberei moet word. OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels met Jan Louis Venter van die Nasionale Wolkwekersvereniging in Bloemfontein. Hy deel veebestuursaksies vir wolprodusente.
27 Sep 2022 10AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min