Kurt Darren deel hoe sy pa die inspirasie agter sy nuwe liedjie was!

Loading player...
Die 'Dans Op Die Tafels'-sanger het ook Vrydag meer gedeel oor sy nuutste enkelsnit 'Wat My Pa Sou Sê'. "Almal is iemand se kind en om ‘n kind te wees is maar swaar. Jy is nuut in die wêreld. Jy weet nog niks. Dis hoekom as mens gelukkig genoeg is om ‘n Pa te hê jy na hom moet luister, want hy doen dit al ‘n bietjie langer as jy. Ha! As jy jonk is dink jy mos jou Pa verstaan nie. Tot jy self ‘n ouer word. Dan eers onthou jy wat jou Pa gesê het. En dat hy reg was! Kurt takel ‘n intieme saak hierso. Hy pypkan die manlike bravade van vaderlike verhoudings en gaan druk ‘n drie in jou emosionele zone. Dis die antipool van toksiese manlikheid. Op ‘n sokkie ritme met volkskitaar begeleiding gaan die lied heel waarskynlik ou wonde oop krap. Net om hulle uiteindelik te genees."
30 Sep 2022 2AM English South Africa News Commentary · Entertainment News

Other recent episodes

Future 50: RecruitMyMom - Connecting businesses with experienced talent

After transitioning from a senior corporate role to focus on her family, Geard observed that many highly skilled professionals, particularly mothers, were leaving the workplace due to limited flexible employment opportunities.  At the same time, businesses were seeking experienced talent but often did not require full-time roles.  RecruitMyMom was established…
21 Apr 4AM 6 min

Asking For A Friend: Have people lost their manners?

This week on Asking For A Friend, Anonymous didn’t have family or friend drama, but rather a general societal concern. They feel that people have lost all their manners in modern society. To find out whether this is true, 'Breakfast with Martin Bester' asked listeners to weigh in and share…
21 Apr 2AM 22 min

NWU-studente "gatvol" vir slaggate in Potch

Die studente van die Noordwes-Universiteit (NWU) in Potchefstroom sê hulle het genoeg gehad van die slaggate in die studentedorp. AfriForum Jeug se PUK-tak het ’n nuwe “Gatvol-veldtog” geloods om geraas te maak oor die slaggate rondom die kampus. As deel van die aksie is ’n dringende brief aan die munisipale…
21 Apr 2AM 1 min

Breakfast with Martin Bester vier Brendan Peyper se verlowing!

Een van Suid-Afrika se gunsteling Afrikaanse kunstenaars, Brendan Peyper, het die goeie nuus gedeel dat hy en sy meisie, Marise van der Westhuysen, verloof geraak het. Die paartjie het pragtige foto’s van die spesiale oomblik op sosiale media gedeel. Volgens die plasing het Marise reeds op 15 April die ja-woord…
21 Apr 2AM 1 min

This small South African town is up for auction

Have you ever wanted to own a whole town? Well, a small South African village is going up for auction. The entire village of Middelpos is heading to auction, giving one buyer the chance to own an authentic piece of the Karoo. Located on the R354, halfway between Sutherland and…
20 Apr 1AM 2 min