Die Real Housewives van Pretoria se Marié Bosman is "vriende" met almal

Loading player...
Vanaf 13 Oktober wys Renske Lammerding, Marié Bosman, Talana Kuhn, Kiki La Coco, Mel Viljoen en Rhona Erasmus presies vir jou wat dit vat om in hulle hoëhakskoene te loop. Dis ’n eerste vir kykNET én ’n eerste vir die wêreld! Aanhangers van die Real Housewives-formaat kan nou uiteindelik uitsien na die eerste Afrikaanse weergawe van die realiteitsreeks wanneer kykNET Die Real Housewives van Pretoria (RHOP) in Oktober bekendstel. Maandag 3 Oktober het Martin Bester met twee van die formidabele vroue van Die Real Housewives van Pretoria, Marié Bosman en Rhona Erasmus, gepraat om meer uit te vind van die realiteitsprogram.
3 Oct 2022 2AM English South Africa News Commentary · Entertainment News

Other recent episodes

How much the highest-paid Proteas players earn

We all know our Proteas are world-class on the field, but have you ever wondered what the pay cheque looks like for South Africa's top cricketers? It turns out that being a South African cricketer comes with a handsome payout.
5 Mar 1AM 6 min