Die Rotary club in Potchefstroom deel meer oor SPAR OFM Carols by Candlelight

Die Good Morning Breakfast-span het met die president van die Rotary club in Potchefstroom gesels oor dit wat die Rotary club vir die gemeenskap in Potchefstroom doen en hoe die Rotary club gaan baat by die SPAR OFM Carols by Candlelight-konserte.