Kan ek versekering teen beurtkrag kry?

--:--
Die Good Morning Breakfast-span het met versekerings-kenner, Juan Strauss gepraat om te hoor watter tipe versekering jy kry vir jou elektrise toestelle indien dit deur beurtkrag beskadig word.
1 Nov 2022 2AM English South Africa Entertainment News · Music Interviews

Other recent episodes

DANIKA SMITH BEHAAL 69% ONDANKS 3 BREINOPERASIES IN ’23

Sy was net ’n maand van gr. 12 by die skool en die dokter het gesê sy kan daarvan vergeet om matriekeksamen te skryf, maar Danika Smith se wilskrag was sterker en het teen alle verwagtinge met byna ’n B-gemiddeld geslaag.
24 Jan 1AM 5 min