ToekomsVenster: Daar is ’n tyd vir huil

--:--
Is daar iets wat vir altyd verby is waaroor jy moet huil? Vra die Here om jou te seën met trane.
5 Nov 2022 10AM Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

ToekomsVenster: Waar is die vissie?

Feit van die saak is dat ek al ʼn geruime tyd voel die Here sê die fase het verbygegaan. Ek hou vas maar Hy wil iets nuut doen. Die Here sê, Hy is ernstig, al moet Hy met my praat deur die vis wat nie meer daar is nie.
4 Mar 6AM 4 min