Agri-uur: 7 November, Stephan Pietersen

Loading player...
Daar is verskeie besigheidstrukture in Suid-Afrika waarvan 'n boerdery gebruik kan maak. OFM-nuus se Elsabé Richard-May praat in vandag se onderhoud met Stephan Pietersen, van Work Accident Support, oor 'n eenmansaak...
6 Nov 2022 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min