Een jaar na die Len Cloete skietinsident is dit wat Chantal Cloete gaan doen
--:--
Bykans 'n jaar terug het video van 'n Pretoria-man wat na bewering deur 'n polisiebeampte geskiet is reg oor die internet versprei. Len Cloete is tans in 'n koma nadat die polisiebeampte hom by 'n gastehuis in Muldersdrift in die kop geskiet het.