Danie Botha op die verhoog met Die Broers
--:--
Bekende gospelkunstenaar, Danie Botha betree eersdaags saam met die trio, Die Broers, die verhoog in die Diamantstad.