![](https://static.iono.fm/files/p1659/logo_1659_20210713_151432_600.jpg)
LEEF! - Gerda Kriel - 14.11.2022
--:--
14.11.2022 -Gerda Kriel is n kliniese sielkundige in Somerset-wes en haar werk fokus is tieners en volwassenes . Sy stel belang in trauma en om n holistiese benadering te volg by die behandeling van geestestoestande..... Stuur jou vrae na 081 729 1 657 met die Woord LEEF! vooraan