Agri-uur: 21 November, Dawie Roodt

Loading player...
Die oorlog in Oekraïne kan nog vir ‘n lang tyd voortduur. So sê die Efficient-groep se Dawie Roodt, nadat Rusland in Februarie vanjaar Oekraïne ingeval het. Die oorlog het reeds verskeie uitwerkings op die landbousektor gehad. Roodt het met OFM-nuus se Elsabé Richard-May gesels…
20 Nov 2022 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min