942's se Lisa Taylr deel goeie nuus na "kankeragtige" gewas
--:--
Talle mense het gewonder wat van Breakfast with Martin Bester se musiekgroep, die 942's gebeur het. Op Dinsdag, 22 November het hoofsanger Lisa Taylr meer gedeel oor die musiekgroep and haar solo loopbaan.