Hoe nou gemaak? Bly veilig hierdie feestyd

--:--
John Meintjies van Nelspruit Concerned Citizens gesels met Charles oor algemene veiligheidswenke rondom die Desembervakansie.
25 Nov 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

DNA Tel wil jou laat wen

Dit is weer tyd om te wen met DNA Tel vir die volgende twee Saterdag. Yolande Calvert vertel vir Amanda hoe dit werk.
1 Dec 8 min

Bela-wet verhore: Tuisskoler vertel

Die omstrede Wysigingswetsontwerp op Onderwyswette (Bela) is al ‘n stappie nader om wet te word. Openbare verhore daaroor is nou in Mpumalanga afgehandel. Sanett Oosthuizen, 'n tuisskool-ma, het dit by die Jeppes Reef-gemeenskapsaal in Nkomazi bygewoon. Sy kuier by Ludi en Mireille in die ateljee.
1 Dec 19 min

RecruitAgri vier gegradueerdes

Studente van RecruitAgri het gister hul gradeplegtigheid gehad. Dié nie-winsgewende organisasie wat in Witrivier gebaseer is bied landbouers die geleentheid om praktiese ervaring op te doen sodat hulle kán boer. Aan die einde van verlede jaar het hulle ‘n plasingkoers van 98% gehad en volgende meer as verdubbel hul vakleerlinge…
1 Dec 18 min