![](https://static.iono.fm/files/p155/logo_1674_20240206_131722_600.jpg)
Amor Vittone deel meer oor haar lewe en ma-wees
--:--
Sanger, aanbieder en aktrise Amor Vittone, 50, het Donderdag 1 Desember meer oor die nuwe liefde in haar lewe vertel. Die voormalige '7de Laan'-aktrise is tans in 'n verhouding met 47-jarige plastiese chirurg, Dr. Charles Serrurier.