Lunch Punch: Jakkie Louw oor Plaashond

--:--
Jakkie Louw stel sy nuutste enkelsnit, Plaashond, bekend en vertel meer oor sy Felias en Pokkel vertoning by die Atterbury Teater.
8 Dec 2022 Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Vir Beter: Linda van der Walt oor Plaaslik

Suksesvolle entrepreneur Linda van der Walt van Plaaslik, deel haar ongelooflike storie met ons. Afgesien van GROOT uitdagings, het sy dit reggekry om staande te bly in haar besigheid en sodoende help sy ook ander klein besighede en kreatiewe entrepreneurs regoor Suid-Afrika.
8 Apr 20 min

Lunch Punch: 65-jarige ouma vang graad!

Ouma Eurita van der Merwe vang graad op 65! Annette Willemse van Akademia gesels saam oor Eurita se doelgerigtheid, deursettingsvermoë en hierdie baie spesiale prestasie. 'n Mens is nooit te oud om jou drome na te jaag nie.
22 Mar 10 min