Agri-uur: 21 Desember, Gernie Botha

Loading player...
2022 is amper verby en die hoof-uitvoerende beampte van Vrystaat Landbou, Gernie Botha, deel dat daar vele hoogte- en laagtepunte was.
21 Dec 2022 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min