Agri-uur: 22 Desember, Rossouw Botes

Loading player...
Sentraal-Suid-Afrika het die Kerstyd ingegaan met vol damme. DA-raadslid in die Mangaung Metro en die party se woordvoerder oor Watersake, Rossouw Botes, sê die vol damme gee hoop vir die seisoen wat voorlê.
22 Dec 2022 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Dr. Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie

Die rooivleisbedryf gaan gebuk onder verskeie uitdagings, waaronder die uitbreking van bek-en-klouseer, wat nou in al nege van die land se provinsies bevestig is. OFM Agri het onlangs gesels met die uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, Dr Frikkie Maré, oor hoe dit tans gaan met die bedryf sowel as oor…
9 Mar 11PM 5 min