![](https://static.iono.fm/files/p141/logo_1558_20240401_150742_600.jpg)
Shandor Potgieter poets Rugby liefhebber Louwrens Brink
--:--
Die Good Morning Breakfast-span het Louwrens Brink, wat ook op die raad van die Luiperds Rugbyunie dien gekontak en 'n poets probeer trek.