![](https://static.iono.fm/files/p141/logo_1558_20240401_150742_600.jpg)
Die menslike leuenverklikker op die Good Morning Breakfast
--:--
Die Good Morning Breakfast-span het met die menslike leuenverklikker, Lizette Volkwyn gesels oor hoe dit moontlik is om te bepaal wanneer iemand die waarheid ontduik en waarvoor jy op die uitkyk moet wees.