Ek sê net God is in staat om heel te maak wat stukkend geword het. Na alles, voor God en sy gemeente, beloof ek liefde en trou, vir altyd en onder alle omstandighede!
Miskien maak jy so ʼn leier groot. Miskien is daar ʼn Martin Luther King of, Bybels-gesproke, Elia in jou huis. Hy of sy sit aan jou etenstafel, luister na jou praatjies, hou jou bewegings en voorbeeld fyn dop. Neem hierdie verantwoordelikheid ernstig op.
Saam bid is die hoogste vorm van naasteliefde. Om saam te bid bind mense van verskillende agtergronde saam. Bid fokus nie op verskille nie, maar op gemeenskaplikhede.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.