
Hoërskool Dr. E.G. Jansen speel die #MorningFamilyQuiz
--:--
Breakfast with Martin Bester het skole uitgedaag om die Morning Family Quiz te speel. Dinsdag het Hoërskool Dr. E.G. Jansen saam gespeel.