Gerald & Liomee | Die Stad Kaapstad betaal verbruikers vir oortollige krag

Loading player...
Die Stad Kaapstad het aangekondig dat hy nou kontant sal betaal vir oortollige elektrisiteit wat in die elektrisiteitsnetwerk ingevoer word. Kortpadspan, Gerald en Liomee het uitgevind hoe die proses gaan werk.
27 Jan 2023 English South Africa Christianity

Other recent episodes

Huldeblyk | Johnny Davids

Huldeblyk | Johnny Davids Mike Potgieter bring hulde aan die sanger, aanbieder, spreker en sportkommentator, Johnny Davids, wat op 16 April 2026 onverwags oorlede is. Hy was ook verlede ‘n spreker tydens die geskiedkundige Mighty Men Kaapse Vlakte by Athlone Stadion
16 Apr 6 min