
Kortpad | Van weeskind tot skoolhoof | Gerald & Liomee
--:--
Die huidige Skoolhoof van Hoërskool Durbanville, Coenie Venter het nooit toegelaat dat sy omstandighede in die pad staan van sy passie nie. Liomee van Kortpad het met hom gesels.