Die Maselsimmuniseringsveldtog | Lorrein en Sr Rayneze Saayman

Loading player...
Die Wes-Kaapse Departement van Gesondheid sal vanaf 6 Februarie tot 31 Maart 2023 een versterkingsdosis vir masels gee vir elke kind wat jonger as vyf jaar is, ongeag hul inentingstatus.

Sr Rayneze Saayman, ‘n verpleegkundige van Wes-Kaap Gesondheid, sluit vandag in die ateljee by ons aan om raad te deel oor hoe ons ons kleinspan teen ernstige siekte kan beskerm.
7 Feb 2023 English South Africa Christianity

Other recent episodes

Huldeblyk | Johnny Davids

Huldeblyk | Johnny Davids Mike Potgieter bring hulde aan die sanger, aanbieder, spreker en sportkommentator, Johnny Davids, wat op 16 April 2026 onverwags oorlede is. Hy was ook verlede ‘n spreker tydens die geskiedkundige Mighty Men Kaapse Vlakte by Athlone Stadion
16 Apr 6 min