Kortpad | Lindy Ann Hopley in Asbury waar herlewing plaasvind | Gerald en Liomee

Loading player...
Die Asbury herlewing is al vir byna 10dae aan die gang met mense wat in-stroom in hul duisendes van regoor die wereld na die Universiteit in Kentucky. Evangelis, Lindy Ann Hopley gesels met Kortpad oor haar ervaring en opgwondenheid oor dit wat Jesus doen.
20 Feb 2023 English South Africa Christianity

Other recent episodes

Huldeblyk | Johnny Davids

Huldeblyk | Johnny Davids Mike Potgieter bring hulde aan die sanger, aanbieder, spreker en sportkommentator, Johnny Davids, wat op 16 April 2026 onverwags oorlede is. Hy was ook verlede ‘n spreker tydens die geskiedkundige Mighty Men Kaapse Vlakte by Athlone Stadion
16 Apr 6 min