Zantie Swanepoel – God is By Ons

--:--
God het belowe om by ons te wees. Ons het ons probleme, en ons dinge wat met ons gebeur, en ons weet ons het God nodig. Ons wil he hy moet ons dra, en Hy sal! Ons kan op hom vertrou!
22 Feb Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Zantie Swanpoel - Wag Op Die Here

Om te wag is moeilik. Ons soek alles nou, en om op God te wag is nie hoe ons koppe nou werk nie. Ons moet nou aanleer hoe om op God te wag.
7 Jun 14 min